Preview Mode Links will not work in preview mode

WELKOM BY RADIO SCRIPTURA 

Radio Scriptura is 'n Gereformeerde potgooi. Op Radio Scriptura gesels ons in die lig van 2 Tim. 3:16,17, oor die plek van die Bybel in ons lewe. Ons wil die Bybel in die middelpunt van elke aspek van ons lewens plaas, want ons glo dat ons die naaste aan die Here leef, wanneer Sy Woord in ons leef.

Stuur asseblief jou vrae oor God, die Bybel, geloof, jou Christen-lewenswandel, Gereformeerde teologie ensovoorts - ons wil dit graag (anoniem) op ons episodes beantwoord! info@scriptura.co.za

 

Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, sodat die mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus. (2 Tim. 3:16,17)

Contact

Stuur met groot vrymoedigheid jou vrae oor God, die Bybel, geloof, jou Christen-lewenswandel, Gereformeerde teologie ensovoorts met hierdie onderstaande vorm. Ek en die gas-aanbieders wil jou graag beter leer ken en sal graag probeer om jou vrae te beantwoord op een van ons episodes. Kommentaar oor reeds-bestaande episodes is ook welkom! Hierdie vorm word outomaties gestuur na info@scriptura.co.za

Vrae of kommentaar kan ook na my persoonlike adres gestuur word: marnix@scriptura.co.za of stuur vir my 'n SMS / Whatsapp na 071 363 5456

Hoor graag van jou!

* required fields