Preview Mode Links will not work in preview mode

WELKOM BY RADIO SCRIPTURA 

Radio Scriptura is 'n Gereformeerde potgooi. Op Radio Scriptura gesels ons in die lig van 2 Tim. 3:16,17, oor die plek van die Bybel in ons lewe. Ons wil die Bybel in die middelpunt van elke aspek van ons lewens plaas, want ons glo dat ons die naaste aan die Here leef, wanneer Sy Woord in ons leef.

Sluit aan by die Scriptura Slack-gemeenskap vir eksklusiewe bonusmateriaal, 'n forum vir saamgesels en 'n kanaal vir vrae vra. Slack is 'n gratis program vir alle toestelle. As jy wil deel wees, stuur 'n e-pos aan info@scriptura.co.za. As jy reeds op Slack is, sluit gerus aan by die "workspace": scripturaforum.slack.com.

 Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, sodat die mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus. (2 Tim. 3:16,17)

May 21, 2018

NAHAM / SHUB / METANOIA | {afr} bekering {eng} repentance

Soos in o.a. 2 Korintiƫrs 7:10

OR WATER WOORD, KONSEP OF VERS WONDER JY?:
Webblad:scriptura.co.za
E-pos:info@scriptura.co.za
Slack: scripturaforum.slack.com
Facebook:@scripturaweb
Twitter:@scriptura_tweet
 
LUISTER HIER:
iTunes
TuneIn


May 7, 2018

TSELEM | {afr} beeld {eng} image

Soos in: Genesis 1:27

WAT IS DIE WOORD/KONSEP/VERS WAAROOR JY WONDER?:

Webblad: scriptura.co.za
E-pos: info@scriptura.co.za
Slack: scripturaforum.slack.com 
 
LUISTER HIER:
iTunes
TuneIn


Apr 23, 2018

BARA | {afr} skep {eng} create
Soos in: Genesis 1:1 e.v.
 
WAT IS JOU WOORD/KONSEP/VERS WAAROOR JY WONDER?:
Sluit aan by ons Slack-gemeenskap (eksklusiewe bonusmateriaal en meer): https://scripturaforum.slack.com 
 
LUISTER HIER: